Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Son op jou tong" deur CHARL DURAND
"Son op jou tong" deur CHARL DURAND [boodskap #34711] Sa, 23 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was 'n godin, 'n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar’s son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom
Re: "Son op jou tong" deur CHARL DURAND [boodskap #34721 is 'n antwoord op boodskap #34711] So, 24 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,hierdie ou eenvoudige gediggie is nou werklik mooi.

Daar is iets hierin wat 'n mens nogal bybly,iets wat 'n mens laat
wonder,maar tog ook heel eenvoudig.

Ek dink dis nogal 'n oulike stukkie digwerk.

Boertjie

@home.com wrote:

> SON OP JOU TONG
> Charl Durand
>
> daar was 'n godin, 'n lugwaardin
> iewers waar ons oor kairo vlieg
> het sy my laat lag
> oopmond
>
> isis, ek sweer
> daar's son op jou tong
>
> skilderye van bont
> die lugwaardin teen die muur
> van my binnehof
> wag dat die kaptein aankom
Re: "Son op jou tong" deur CHARL DURAND [boodskap #34722 is 'n antwoord op boodskap #34711] So, 24 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Gloudina,hierdie ou eenvoudige gediggie is nou werklik mooi.
>
> Daar is iets hierin wat 'n mens nogal bybly,iets wat 'n mens laat
> wonder,maar tog ook heel eenvoudig.
>
> Ek dink dis nogal 'n oulike stukkie digwerk.
>

Ek sal hom vertel. Dis nou die tweede keer
in een week dat mense sy digwerk aanprys.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: "Kontinentale Drywing" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: Re: "die ander ek" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 01:41:45 MGT 2024